Krismiskoortjies – Picnic And Song In The Cape Winelands
(Afrikaans volg na die Engels)
Gather your family and friends for a festive evening of Christmas carols and rural gospel songs at Solms-Delta wine estate, on Saturday 15 and Sunday 16 December 2012.
Bring your own picnic blanket and basket, or order a delicious picnic basket for R145 pp, from Fyndraai restaurant. Wine and Cape snacks such as samosas, frikkadelle, mini pies and milk tarts, koeksisters, will be available to buy on the night.
Gates open 18h00 music starts 19h00. R50 per person, children under 12yrs free.
Place your picnic basket booking before 12 noon on Sat 15th Dec.
Entrance bookings are recommended as limited places will be available on the night.
All bookings: restaurant@solms-delta.co.za or call Henry or Thozi 021-874 3937 Ext 115. www.solms-delta.co.za
Krismiskoortjies – piekniek en musiek in die Kaapse Wynlande
Nooi jou familie en vriende saam vir ’n gesellige aand van Kersliedere en landelike gospelmusiek by die Solms-Delta-wynlandgoed op Saterdag, 15 Desember, en Sondag, 16 Desember.
Bring jou eie piekniekkombers en –mandjie, of bestel ’n smaaklike piekniekmandjie teen R145 pp van Fyndraai-restaurant. Wyn en Kaapse lekkernye, soos samoesas, frikkadelle, klein pasteitjies, melktert en koeksisters sal die aand te koop wees.
Hekke open om 18h00. Musiek begin om 19h00. R50 per persoon, kinders jonger as 12 jaar gratis.
Plaas bestellings vir piekniekmandjies voor 12-uur op Saterdag, 15 Desember.
Besprekings vir toegang word aanbeveel aangesien beperkte plekke op die aand beskikbaar sal wees.
All besprekings: restaurant@solms-delta.co.za of bel Henry of Thozi by 021-874 3937 bylyn 115. www.solms-delta.co.za











